Meer ons ons
Ons visie en missie
Ons lei elke leerder deur sy daaglikse groei tot ‘n gemotiveerde, meelewende volwassene.
In hierdie proses sien ons God ons Skepper as onlosmaaklik.
Ons hoogste prioriteit is om die omgewing waarbinne elke leerder, passievol kan ontwikkel tot ‘n positiewe leier, in sy eie reg, te skep.
- Sinvolle akademiese prestasie.
- Die intense ontwikkeling van lewens- en akademiese vaardighede.
- Die skep van ‘n veilige leeromgewing in en rondom die klas.
- Akademiese sukses wat op eerlikheid en integriteit gebou is.
- Die skep van geleenthede vir leerders om in totaliteit te ontwikkel.
This message is only visible to admins.
Problem displaying Facebook posts. Backup cache in use.
Click to show error
Problem displaying Facebook posts. Backup cache in use.
Click to show error
Error: The user must be an administrator, editor, or moderator of the page in order to impersonate it. If the page business requires Two Factor Authentication, the user also needs to enable Two Factor Authentication. Type: OAuthException
Laat die nommers vir hulself praat
0
+
Personeellede Wat Omgee!
0
+
Gelukkige Kinders!
0
+
Jaar Van Bestaan!
KONTAK ONS
Ons gesels graag, so voel vry om ons te kontak