Ons lei elke leerder deur sy daaglikse groei tot 'n gemotiveerde, meelewende volwassene



Ons Visie
Ons lei elke leerder deur sy daaglikse groei tot โn gemotiveerde, meelewende volwassene.
In hierdie proses sien ons God ons Skepper as onlosmaaklik.
Ons hoogste prioriteit is om die omgewing waarbinne elke leerder, passievol kan ontwikkel tot โn positiewe leier, in sy eie reg, te skep.
Ons Missie
- Sinvolle akademiese prestasie.
- Die intense ontwikkeling van lewens- en akademiese vaardighede.
- Die skep van โn veilige leeromgewing in en rondom die klas.
- Akademiese sukses wat op eerlikheid en integriteit gebou is.
- Die skep van geleenthede vir leerders om in totaliteit te ontwikkel.
Die invloed van 'n goeie onderwyser kan nooit uitgevee word nie!
Ons gesels graag,
kontak ons gerus:
0
+
Personeel
0
+
Gelukkige Kinders
0
+