Laerskool Rynfield

Kleuterskool

By Ons Kleuterskool

Boustene wat in Gr.000 en Gr.00 vir lees vasgelê word!
  • Lateraliteit
  • Ouditiewe geheue
  • Visuele geheue
  • Klanke uitken in omgewing
  • Woordeskat uitbreiding
  • Analise en sintese
  • Na stories luister en vrae beantwoord
  • Na storie luiser en terug vertel
  • Opdragte uitvoer
  • Opdragte in volgorde onthou
  • Konsentrasie
  • Kreatiewe denke
Gr.00 berei kleuters vir 'n reeks noodsaaklike vaardighede voor:
  • Selfhelpvaardighede
  • Sosiale vaardighede
  • Emosionele vaardighede
  • Luistervaardighede
  • Fynmotoriese vaardighede
  • Grootmotoriese vaardighede
  • Konsentrasievaardighede
  • Probleemoplossing
Wat maak Rynfield Kleuterskool spesiaal?
  • Opgeleide, passievolle personeel
  • Deeglike beplanning
  • ‘n Verrykte wetenskaplike gefundeerde program
  • Etiese en Christelike waardes
  • Geborge kleutervriendelike atmosfeer
  • Veilige, interessante kleutervriendelike terrein
Waarom is Gr.00 uiters belangrik?
  • Kleuters raak gewoond aan die skoolomgewing, roetine en verwagtinge
  • Kleuters word informeel deur spel vir Graad R voorberei
  • Kleuters se uiterste noodsaaklike vaardighede en konsepte word deur spel ontwikkel
  • Taalvaardighede word ontwikkel deur rympies op te sê, liedjies te sing en stories te vertel
  • Wiskunde konsepte word met behulp van patrone, blokkies, ens. aangeleer en legkaarte moedig probleemoplossing aan

KLEUTERSKOOL SKRYFBEHOEFTES

Besoek asb PNA Farrarmere om Gr. 000, Gr. 00 en Gr. R Skryfbehoeftepakkies te koop. 

Kliek Hier vir die lys. 

Personeel

Juffrou Nanette Hattingh Jakkalsklas Gr. R Kleuterskoolhoof

Juffrou Bianca de Klerk
Skilpadklas Gr. R

Juffrou Antoinette Grobler Uiltjieklas Gr. R

Juffrou Hanli van Wyk Krappieklas Gr. R

Juffrou Gretha Visser Bytjieklas Gr. 00

Juffrou Wilmi Bakker Hasieklas Gr. 00

Juffrou Amelia Miller Beertjieklas Gr. 00

Juffrou Izanne Grobbelaar Luiperdjieklas Gr. 000

Me. Gabby Greef Kameelperdjieklas Gr. 000

Juffrou Kar-Lee de Lange Skoolassistent

Me. Jenny van Niewenhuizen Administratief

Amoré Ludick Skoolassistent