Laerskool Rynfield

Ons lei elke leerder

DEUR SY DAAGLIKSE GROEI

tot ‘n gemotiveerde, meelewende volwassene

NUUSBRIEWE

Hier is ons Nuusbriewe

KLEUTERSKOOL

Ons Kleuterskool

NASKOOL

Ons Naskool

Meer ons ons

Ons visie en missie

Ons lei elke leerder deur sy daaglikse groei tot ‘n gemotiveerde, meelewende volwassene.

In hierdie proses sien ons God ons Skepper as onlosmaaklik.

Ons hoogste prioriteit is om die omgewing waarbinne elke leerder, passievol kan ontwikkel tot ‘n positiewe leier, in sy eie reg, te skep.

  1. Sinvolle akademiese prestasie.
  2. Die intense ontwikkeling van lewens- en akademiese vaardighede.
  3. Die skep van ‘n veilige leeromgewing in en rondom die klas.
  4. Akademiese sukses wat op eerlikheid en integriteit gebou is.
  5. Die skep van geleenthede vir leerders om in totaliteit te ontwikkel.
Personeel
Die invloed van 'n goeie onderwyser kan nooit uitgevee word nie!
Cover for Laerskool Rynfield_Amptelik
4,741
Laerskool Rynfield_Amptelik

Laerskool Rynfield_Amptelik

Ons lei elke leerder deur sy daaglikse groei tot ‘n gemotiveerde, meelewende volwassene.

💙🤍Welkom terug aan al ons Rynies.🤍🩵 Mag Kwartaal 4 'n wonderlike Kwartaal wees! ... See MoreSee Less
View on Facebook
🏆 Interskole Redenaars Landsfinaal 2025 🏆Gedurende die besige derde kwartaal 3, het Laerskool Rynfield weereens uitstaan! 🌟Ons behaal 1ste plek vir die spanne kategorie en ook Algehele Redenaars 1ste plek by die Interskole Landsfinaal! 🇿🇦Daarby verwerf die Public Speakers se Orators 'n algehele 3de plek en staan ook in die derde plek vir algehele deelname. 👏🎤 Individuele Prestasies:🥇 Gr. 2 – Declan van Wyk🥇 Gr. 6 – Callum Craig🎤 Spanprestasies:🥉 Gr. 5 Dogters – 3de plek🥈 Gr. 1 Seuns – 2de plek🥈 Gr. 2 Seuns – 2de plek🥇 Gr. 6 Span – 1ste plek🎙️ Public Speaking:🥇 Karmi Loots (Gr. 1) – 1ste plek🥈 Lisa Kruger (Gr. 7) – 2de plek🗣️ Orators (Teams):🥇 Gr. 2 Seuns – 1ste plek🥇 Gr. 3 Span – 1ste plekOns is ongelooflik trots op elke deelnemer! 💙💛#laerskoolrynfield #trotsom'nRynieTeWees #redenaarslandsfinaal #publicspeaking ... See MoreSee Less
View on Facebook
Ons wens al ons leerders en hul gesinne ’n heerlike, veilige en rusvolle vakansie toe! 💛✨Ons sien uit daarna om al ons glimlaggende gesigte weer vars en uitgerus terug te verwelkom na die vakansie! 🌼#VeiligWees #Vakansie #Rynies ... See MoreSee Less
View on Facebook
Laat die nommers vir hulself praat
0 +
Personeellede Wat Omgee!
0 +
Gelukkige Kinders!
0 +
Jaar Van Bestaan!
KONTAK ONS

Ons gesels graag, so voel vry om ons te kontak